Karlien Van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld (21 Desember 1985, Paarl) is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik. Sy was ook vroeër 'n lid van die rockgroep Revolusie, maar het teen die einde van 2008 daaruit bedank.
